Pages: [1] 2 3 ... 7
 1 
 on: May 28, 2010, 05:25:33 AM 
Started by sarel - Last post by Chillyboy
Dit is 'n great getuienis. Ek hoop Janco voel sommer gou weer gesond.
 Wink

 2 
 on: May 28, 2010, 04:59:38 AM 
Started by sarel - Last post by sarel
Goeie dag  ek  wil  iets  baie  graag  met  julle  deel as  julle  nie omgee  nie

Soos  julle  weet  is  janco  nou  drie  dae  in  die Hospitaal  en julle  weet al  self  is  jou  kind  of  iemand  baie  naby  aan  jou  in  die Hospitaal is  dan  voel 'n  mens somer kragteloos  en jy  is  down en al  die vra  wat  jy op  jou  hart  het ag  kom  ek  wees  reguit  met  julle  jy is  nie meer  lus  vir  die  lewe  nie.
gister nadat  ek  van  die werk af  gekom  het  was ek  daar  tot  7:30  en  toe  gaan  ek  huis toe  en   ek  het gaan  sit in  die sitkamer en musiek  op  my  memory stick  gesit  van  my  vrou  so het  ferdie  in  die stootwaentjie  by  my aan  die slaap  geraak  en  ek het hom  gaan  neer  lĂȘ ons  bed  en toe  ook  gaan  bad en  af geskakel  van  die dag  se  gejaag  so  het begin  stil word  voor  die Here  terwyl  my  Geestelike  musiek speel  ek skat  dit  was ' seker  uur  en  met  die  gee  die Here  aan  my  die volgende  woord in  Ps
PS 147: 3 TOT  6

Hy genees  die  gebrokenes  van  hart en  verbind  hullle  wonde. Hy  besluit oor hoeveel sterre  daar  in die lug  moet wees  en  gee  elke een  'n  naam . Ons  Here  is  is  groot  en  magtig, sy kennis  is onbegrens. Die Here  Laat  die hulpeloses weer opstaan,maar  die godeloses verneder  hy  tot in  die grond.
ek  het  toe  aan  die  slaap  geraak  en  vanoggend  was  dit  die eerste  wat  ek  gedoen  het en  dit is  om  vir  mercia  wat by  die Hospitaal  geslaap  het  by  janco  die  woord  deur  te  sms  want  toe ek  gisteraand geloop het, soos  enige  ma  sou  gedoen  het  toe  begin  sy te  huil  en ek  voel  so  kragte loos  en  gisteraand  toe  bemoedig  die Here  my  die  woord  en dit  was  so  great  op die oomblik  speel  Michel  W  smith  se  lied  our  God  is  aswome  God en  net  daar  het  ek die  vrede  en  kalemte  van  die Here  ervaar   en  vir  janco  gebid  en die  Hele ou  verkoue  aan  die Troom  van  ons  Groot  en Almagtige God Gelos ek  moes  die volgende  met  julle deel

 3 
 on: May 27, 2010, 09:50:12 AM 
Started by sarel - Last post by Chillyboy
Ja, ons moet steeds sing tot eer van die Here, al gaan dit swaar met ons.
Ons het ingelkgeval baie meer as wat die wereld ons kan bied.

 4 
 on: May 25, 2010, 02:21:11 AM 
Started by sarel - Last post by sarel
 Huh
goeie dag ek  wil  graag  met  julle  ietsie  deel  wat  my  nogal  baie  laat  dink  het .

Al is die ketel altyd  tot op  sy  nek in kookwater,sin hy steeds!!!!
leff jou lewe , sing en doen die moontlike  en God sal  die ommoontlike  doen!

hierdie  volgende  stukie  het  my  baie  laat  dink of  ek  nie ook skuldig is  aan die klein geloofwigheid  nie
daar is  soveel  waarvoor 'n mens  kan dankbaar  wees  en tog  kla  ons as mens  nog steeds  daar  is dae wat daar  kom waaroor  ons  as mens  toe  so baie  kan kla  en met  ale Respek gesĂȘ wonder  ek  hoeveel  keer  breek ons  nie God  se hart deur  om  maar  net  te kla van  die oggend tot  vanaand  wanneer  ons  gaan slaap  nie soos ek gesĂȘ het  ek  is  een  van  daai mense  wat  so  kan kla  en  kerm ek  gaan  vandag 'n besluit  neem  om op te hou  kla oor  wat  ek  het en eerder  vir God dankie  sĂȘ vir alles  wat  Hy  vir my nog kan  gee. Smiley

 5 
 on: May 03, 2010, 04:36:44 AM 
Started by sarel - Last post by sarel
 Cheesy
Ek wil baie  graag   met  julle  iets  deel  wat   ek vanoggend  gekry  het  en  dit  het  baie  hard  met my  gepraat die stukie  wat  ek  met  julle  wil   deel  kom  uit  die Amplified  uit 2 CORINTHIANS  4-8 –9  EN  DAN VRES 15
Ek  wil  dit  baie  persoonlik  maak en  dit  op my  leef  wyse  baseer

We are hedged  in { Pressed } on very side { Troubled  and oppressed in  every way},but  not  cramped or chushed; we suffer embarrassments and are perplexed an to find a way out,but  not driven to  despair;

1.   my eerste  vraag  is  hoeveel  keer  probeer  die  wĂȘreld  ons  nie  in  sy  vorm  te druk nie  deur  goed wat  die wĂȘreld  vir  ons  wys  wat  lekker  is   om  te  doen  nie Bv. Jou pelle  kom  vanaand  na  jou  toe  en  sĂȘ  vir  jou  kom  ons  gaan na  die Jol Plekke  toe  en  gaan  drink  ‘n dop  geniet  jouself. Die wĂȘreld  sĂȘ  vir  jou  daar  is niks  fout  om  te  gaan  drink  nie, Jesus vra  jou  om  na  sy  beeld  te  kyk en  jouself  af te  vra  gaan  jy  soos  Petrus  my  verloen  en  na  jou  Pelle  te  luister  en op  die  einde  van  my  af  weg  te  loop of  Gaan  jy  na  My  luister  wanneer  ek  by jou  Hart  staan  en Klop? Jy  kies  om saam  met  jou  Pelle  uit  te Gaan  en die WĂȘreld  te  gaan  geniet  en op  die einde  beland  jy  in Ongeluk en jy  is  dood  waar  gaan  jou  vriende  dan  wees  om  die Besluit saam  met  jou  te maak, jy  kies om  in die Moeilikheid  te Beland  want sonder God  is  daar  geen maar  geen  Toekoms  vir  jou  behalwe  om op  te  eindig  in  die Hel

We  are Pursued{Presecute and  hard driven},but not deserted{ To Stand  Alone; we are  struck down to the  ground , but never  struck out  and  destroyed;


2.   Ons God  wat  ons  dien  is ‘n  God  van  Liefde  jy kan  Hom  hoeveel  keer  verlaat  en  jou  rug  op  Hom draai en  Hy  sal  jou nooit los  nie, Ek   weet van  Julle  het al Fireproof  Gekyk  nie  maar verlede week  toe  ek  by  die Huis  gekom  het  en gesien  het  hoe  my vrou  haar  agter  die  kospotte  afsloof  vir  my het  ek ‘n baie  groot  waardeering  vir  haar  gekry ons  het saam stories  gekyk  en toe  daar  niks  meer  op   Tv was  om  te  kyk  nie  sit ek Firproof  op  en in daai  tyd  toe  Leer  die Here  vir  ‘n Boodskap  wat  my ‘n  baie  Groot  Les laat  leer  het ,toe  Caleb  vir  sy  Pa  sĂȘ  hoe  ondankbaar  sy vrou  is  en  hoe  hy nie Respekteer  word  in  sy eie  huis  nie  toe  vra  Caleb  vir  sy  Pa  hoe kan  iemand  vir  sy  vrou lief  wees as  sy  Hom  die in die gesig  geestelik   spoeg

En hy teen die   Paal   leen  toe  teen  die  Kruis  en  hy  sĂȘ  toe  vir  Hom  die volgende  woorde  maar  nou  net  in  Engels   hoe kan  die Here  sy  enigste  seun vir  ‘n Sondige  wĂȘreld af lĂȘ  en nog  steeds  geestelik  in  Sy gesig  Gespoeg  word  dit  is  Pressies  wat  ons  met  Jesus  doen  Deur  om  aan  satan  se Strategie  oor  te  Gee  en  aan  die WĂȘreld  gelyk  deur  om Tatoo te dra ,deur om drank en  druks te misbruik,deur om saam  met elke vrou  in  die bed  te   spring en  om  deur  haat  en wraak in  jou  lewe  rond  te  dra, dit  sĂȘ satan  is  baie  lekker  maar  hy  noem  nie  dat jy  soos  Jacob en  esau  jou  eers gebore  reg  aan  hom  verkoop  om deur  die WĂȘreld  se vorum  gedruk te  moet  nie. Die Here  het  vir  ons  elk  een  ‘n  Plek in  die Hemel  voor  berei   en nou  wil  jy dit  veryl  om  nst  soos  jou  vriende  ook deur  die prooi  van  die leeu  verslint  te word wat. Wat  gaan  jy  met  jou  lewe  doen  jou oĂ« op  die onsienlike Plaas  of  gaan  jy  jou  op  die sienlike  dinge plaas  wat alles  op  die aarde gebeur? 


 6 
 on: April 23, 2010, 05:11:09 AM 
Started by sarel - Last post by sarel
die persoonlik  gedeelte  het ek self geskryf  maar  die res  kom  uit  Stilte Tyd  Bybel  vir  mans deur Stephen  Joubert as  jy  vir  jou self  wil  treat  koop  dit  vir  jou  ek is  nie  vir  een oomblik  spyt oor  dit  nie  regtig

 7 
 on: April 23, 2010, 05:07:59 AM 
Started by Chillyboy - Last post by sarel
as ek  eerlik  'n openie  kan  gee  sal  ek  dit  nie  eers  goed  keer  nie want die  bybel sĂȘ  duidelik  dat ons  nie ons moet  gelyk  word  met  die wĂȘreld  nie  en dat  ons, aan  Jesus  se Beeld  moet  meet  en  nĂȘrens  maar nĂȘrens  in  die Bybel  staan  dit  Jesus  'n Tatoo  op  sy Liggaam  gehad  het  nie  en  mense wat julle  nie verstaan  nie dit  is een van  die grootste  sonde  om  teenoor God  en   die Heilige gees  ongehoorsaam  te  wees en dit  is  ook  een van satan  se maniere  om  jou as Chtristen  te  verly  om  jou  liggaam  te merk  met  Goed  wat on aanvaarbaar  is  so as  ek  julle  vandag  kan  raad  gee  gaan  vandag  en gaan  vra  vir  God of Hy  dit sal  toekeer  maar  so waar as wat  ek  leef  sal  ek  dit  nooit  in  my  hele  lewe  doen  nie al  sĂȘ  die wĂȘreld  my hoe  sleg vir  my  maak  dit  saak  wat God  van  my  sĂȘ  en om  dit  in een sin  vir  julle  te SĂȘ God  het  my  op aarde  geplaas  en Hy  te vrede met my  net soos  ek is ,ek  het  nie noodig om aan  die WĂȘreld se  maatstaaf gemeet  te  word nie maar ek  word  aan  God se Beeld  gemeet  en Hy sĂȘ  vir  my  ek is  kosbaar  en waardevol  en  spesiaal  net  soos  ek is
groete Sarel

 8 
 on: April 22, 2010, 08:07:23 AM 
Started by sarel - Last post by sarel
Stiltetyd  Bybel  vir  Mans
Geskryf  deur  Stephen   Joubert
Sleutelvers  :  Luk  11:  1





Sommige mense meen dat godsdiens net ‘n saak van die hart is. Volgens hulle moet jy jou  dit wil sĂȘ,jou denke en menslikheid redenasies uitskakel wanner  dit  by geloof kom. Hulle gebruik  graag  die  uitdrukking soos: “ jy  moet soos  ‘n kind  glo,”as regverdigeing vir hulle  woorde.
Die Bybel,daarteen,stel nie jou  verstand teenoor  jou hart asof  hulle  vyande van mekaar is  nie veral  die apostel paulus sĂȘ oor  en  oor dat ons  verstand net soos  ons hart  ook  onder  nuwe  bestuur  is. In  Romeine 12  skryf  hy dat  God ons  denke nuut  moet  kom  maak het  en in  Fillipense 4 verklaar  hy dat  die Here  oor  ons harte en  gedagtes die hou  in Christus.
Jesus se dissipels  het  ook besef  dat geloof nie  net’n  emmosionele  saak  is  nie dit  raak  nie  slegs  die  hart  nie. Mens  bid  nie  net  op  jou  gevoelens af  nie . Daarom  het  hulle  na Jesus  toe  gekom  met  die  versoek : Here  Leer  ons  bid!”
Die  dissipels  het  toe  by  Jesus  se gebedskool kom  inskryf. Hulle  het  agtergekom  dat  te kort in  hulle  geestelike mondering het. Die enigste manier  is om  dit  te  stel was  om te  kom  leer deur as’t ware nog geestelike kwalifikasie te  verwerf.en  gelukkig het  hulle  by  die  regte  plek  kom  aanklop.
Jesus is ‘n goeie  leermeester. Hy het  vir  sy dissipels ‘n  rolmodelgebed  gegee,’n bloudruk om  met  God te  kommunikeer. Maar  Jesus  het  nog meer as dit  gedoen. Hy wou  nie maar  net vir  hulle  ‘n gebed gee  wat  hulle  dag tot dag oor  en oor  moes  op  sĂȘ nie, want  dit kon  spoedig  tot ‘n dooie ritueel verflou. Nee, Hy het ook  vir  hulle  geleer  hoe  om  na God moet  kyk. Immers gebed  is ‘n  tweegesprek met die  lewende  God  self.
Jesus het  die  dissipels geleer  dat  God graag  na  hulle  gebede luister. Hy is  soos  iemand wat  in die  middle  van  die   nag uit sy bed  sal opstaan  om  sy  vriend  se  nood te  help,soos  ‘n  pa wat  vir  sy kind ‘n  vis  sal  gee as hy  daarvoor  vra en  nie ‘n  slang nie. Hy sal selfs  die Heilige  gees  aan  sy  kinders skenk ,sĂȘ  Jesus.

 9 
 on: April 19, 2010, 01:40:45 AM 
Started by Chillyboy - Last post by Chillyboy
Ek was die naweek by die MMC 2010 en het dit geweldig baie geniet. Die Here se teenwoordigheid was daar gewees.
Dankie MMC wat julle alles vir ons gereel het, dit was puik gereel.

DAKIE HERE, DAT U OOK DAAR VIR ONS WAS!!!

 10 
 on: April 19, 2010, 01:36:10 AM 
Started by sarel - Last post by Chillyboy
Hi Sarel, het jy dit self geskryf?
Baie dankie vir dit, dit was bemoedigend.

Pages: [1] 2 3 ... 7