Pages: [1]
Print
Author Topic: Potgooi of podcasting  (Read 597 times)
Chillyboy
Sunergos Lede Groep
Newbie
*
Posts: 19



View Profile WWW
« on: August 15, 2009, 08:22:01 AM »

Is daar nog Christelike Potgooi stasies. Of miskiens sal podcasting meer bekend klink.
So ver ek weet is  Radio Sunergos die enigste Christelike potgooi stasie.
 Undecided

Wat sal mens nou inelkgeval sĂȘ: Podcasting of Potgooi?
Logged

Willie Pietersen
Wickus Pelser
Newbie
*
Posts: 8



View Profile WWW
« Reply #1 on: January 18, 2010, 08:09:40 AM »

ek dink beide  Roll Eyes potgooi klink vir my baie na aan potjiekos,  laat my sommer nou honger voel, groete, wic  Grin
Logged

Wickus Pelser
wickus@wpas.co.za
Pages: [1]
Print
Jump to: